King Lear is 'n Italiaanse stilfilm uit 1910. Die film is geregisseer deur Gerolamo Lo Savio.Victoria Bladen, Sarah Hatchuel, Nathalie Vienne-Guerrin. Shakespeare on Screen: King LearKING LEAR

Storielyn Koning Lear, die koning van Engeland, en die koning van Frankryk is in stryd. Wanneer eersgenoemde se dogter, Cordelia, weens ongehoorsaamheid verban word, maak die vyandelike koning gebruik van die situasie om met haar te trou en oorlog teen Engeland te verklaar.

Hoofrolspelers Ermete Novelli Francesca Bertini as Cordelia Olga Giannini Novelli Giannina Chiantoni

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Italiaanse rolprente Kategorie:Stilrolprente Kategorie:Historiese rolprente