Die Minister van Polisie is die minister in die Kabinet van Suid-Afrika met politieke verantwoordelikheid vir die Departement van Polisie, insluitend die Suid-Afrikaanse Polisiediens(SAPD), die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (OPOD), die Reguleringsowerheid vir die Privaat Sekuriteitsbedryf (PSIRA) en die Siviele Sekretariaat vir Polisie. Die kantoor is tussen 1994 en 2009 die minister van veiligheid en sekuriteit genoem, en voor dit was dit die minister van wet en orde.

Ministers Naam Foto Termyn Party President Sydney Mufamadi 1994–1999 ANC Nelson Mandela Steve Tshwete 1999–2002 Thabo Mbeki Charles Nqakula 2002–2008 Thabo Mbeki Nathi Mthethwa 2008-2014 Kgalema Motlanthe Jacob Zuma Nathi Nhleko 2014–2017 Jacob Zuma Fikile Mbalula 94x94px 2017–2018 Jacob Zuma Bheki Cele75x75px 2018–2024 Cyril Ramaphosa Senzo Mchunu 81x81px 2024–2025 Cyril Ramaphosa Firoz Cachalia80x80px 2025 – hede (wnd.) Cyril Ramaphosa

Verwysings

Kategorie:Polisie in Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers