Konstantinos Tasoulas (; gebore 17 Julie 1959) is ’n Griekse politikus en prokureur wat sedert 13 Maart 2025 as die president van Griekeland dien. Hy het voorheen van 2019 tot 2025 as President van die Helleense Parlement gedien.

Hy is ’n lid van die Nuwe Demokrasie-party was voorheen ’n Lid van die Helleense Parlement vir Ioannina van 2000 tot 2025. Hy het ook kortliks gedien as die minister van kultuur en sport van 2014 tot 2015 tydens die regering van Antonis Samaras.

Verwysings

Kategorie:Griekse politici Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense