Die skilpadbos (Roepera fulva) is 'n sukkulent en klein struik wat deel van die Zygophyllaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap in die oostelike fynbos, renosterveld en Albanie-ruigte voor.

Die plant staan ook as die spekbos bekend.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

fulva Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika