Cassine (lepelhoutbome) is 'n genus van bome, soms struike, wat behoort tot die familie Celastraceae. Die genus is inheems aan Afrika en Asië.

Spesies Daar is elf spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online

Cassine albens (Retz.) Kosterm. Cassine balae Kosterm. Cassine burkeana (Sond.) Kuntze Cassine congylos Kosterm. Cassine grossa (Wall.) Kosterm. Cassine kedarnathii Sasidh. & Swarupan. Cassine koordersii Kosterm. Cassine micrantha Loes. Cassine obiensis Kosterm. Cassine parvifolia Sond. Cassine peragua L.

Verwysings