Die berglepelhout (Cassine parvifolia) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Celastraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap in die Portervilleberge en van Ceres en George tot by Clarkson voor. Die spesie is deel van die fynbos-ekostreek en blom in September.

Die spesie staan ook as die bergsaffraan bekend.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

parvifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika