Die rooi-inkblom (Harveya pauciflora) is 'n eenjarige kruid wat deel van die Orobanchaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor. Die plant blom van November tot Maart en staan ook as die Jakaranda-inkblom bekend.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
pauciflora Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika