Die jaar 1259 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 59ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 4 Desember – Vrede van Parys tussen Frankryk en Engeland. Hendrik III moet die Franse koning erken as leenheer vir Akwitanië.

Geboortes 25 Maart – Andronikos II Palaiologos, Keiser van die Bisantynse Ryk († 1332)

Sterftes 29 Mei – Christoffel I van Denemarke, koning van Denemarke (* 1219) 11 Augustus – Möngke Khan, die vierde Groot Khan van die Mongoolse Ryk (* 1209).

Kategorie:13de eeu