Die bosastertjie (Felicia fruticosa) is 'n struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo en die Wes-Kaap, van die Kaapse Skiereiland tot by Somerset-Wes, voor. Die spesie is deel van die fynbos-ekostreek en blom van September tot November.

Die spesie staan ook as die wildeaster bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

fruticosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika