UMvelinqangi is "n Nguni term wat verwys na "die Allerhoogste Godheid" of "Goddelike Bewussyn"; dit word beskou as die bron van alles wat was, die bron van wat is en die bron van alles wat ooit sal wees.

Bronnelys

Rev. Canon Callaway, Unkulunkulu: The tradition of creation as existing among the Amazulu and other tribes of South Africa, 1868

Kategorie:Tale van Afrika