Gert Johannes Kotze (gebore 13 Januarie 1995) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat laas vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker gespeel het. Sy gereelde posisie is stut.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers