Die diktamarak (Albuca setosa) is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in al die provinsies voor.

Die spesie staan ook bekend as die: slymstok, slymuintjie en die snotblom.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

setosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika