Agave is 'n monokotiel genus van sukkulente met ’n roset van sterk, veselryke blare wat inheems is aan dorre gebiede van veral Noord-, Sentraal- en Suid-Amerika en nabygeleë eilande. Die genus behoort tot die familie Asparagaceae.
Spesies Daar is 225 spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Twee van hulle is indringerplante in Suid-Afrika: Agave americana Agave sisalana
Verwysings