Die Namib Tsamma (Citrullus ecirrhosus) is 'n meerjarige plant wat deel van die Cucurbitaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Noord-Kaap in die Richtersveld voor.

Die spesie staan ook as die bitterappel, bitterappeltjie, karkoer en wildekolokwint bekend.

Gallery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

ecirrhosus Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika