duimnael|Nico Hülkenberg bestuur die Audi R26 tydens die 2026 Australiese Grand Prix. Ongelukkig kon hy nie vir die ren wegspring nie, weens 'n meganiese fout met die motor. Die Duitse motorvervaardiger Audi het 'n kontrak om in Formule Een as 'n vervaardiger as die Audi F1-span mee te ding, vanaf die 2026-seisoen. Die Audi F1-span is gevorm deur die verkryging van Kick Sauber, met enjins wat deur Audi Formula Racing GmbH ontwikkel word.
Agtergrond In Augustus 2022 het die Duitse vervaardiger Audi aangekondig dat hy vanaf 2026 Formule 1-enjins gaan verskaf. In Oktober is aangekondig dat Audi die Sauber Formule 1-span oorgeneem het en met sy eie enjins sou meeding, wat beteken dat Audi 'n volledige fabriekspan word.
Geskiedenis In die 2025 Formule Een-seisoen het Nico Hülkenberg en Gabriel Bortoleto vir Kick Sauber gejaag op meerjarige kontrakte en dus die eerste jaers geword wat vir die Audi Formule 1-span sal ry. Die hoofborg van Audi in die eerste seisoen is Revolut.
Renuitslae
2026 – hede Jaar Onderstelen bande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Punte Plek 2026 Audi R26 Audi AFR26 1.6 V6 t h AUS CHN JPN MIA 20px|rand KAN MON BKT 20px|rand|Vlag van Katalonië OOS GBR BEL HON NED ITA SPA AZE BHR SIN VSA MXS SAP 20px LSV 20px|rand|Vlag van Las Vegas KAT ABU 20px 17* 8* Nico HülkenbergDNS1111DNF1213DNF12DNF1398121011 Gabriel Bortoleto9DNS131213111111881113111315 Jaar Inskryweren bande Onderstelen enjin Renjaers123456789101112131415161718192021222324 Punte Plek * Seisoen is nog aan die gang.
Verwysings
Kategorie:Formule Een-vervaardigers