duimnael|Cadillac-embleem van die moederfirma Die Amerikaanse motorvervaardiger General Motors het 'n kontrak om in Formule Een as 'n vervaardiger onder die Cadillac-handelsmerk as die Cadillac Formule 1-span mee te ding, vanaf die 2026-seisoen. Die span sal vir die eerste twee jaar met Ferrari-enjins toegerus wees.
Op 26 Augustus 2025 word aangekondig dat Valtteri Bottas en Sergio Pérez in 2026 na Formule 1 sal terugkeer deur vir Cadillac te ry.
In September 2025 is aangekondig dat Colton Herta in 2026 'n toetsbestuurder vir die Cadillac F1-span sou word.
Renuitslae
2026 Jaar Onderstelen bande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Punte Plek 2026 Cadillac MAC-26 Ferrari 067/61.6 V6 t h AUS CHN JPN MIA 20px|rand KAN MON BKT 20px|rand|Vlag van Katalonië OOS GBR BEL HON NED ITA SPA AZE BHR SIN VSA MXS SAP 20px LSV 20px|rand|Vlag van Las Vegas KAT ABU 20px 0* 11* Valtteri BottasDNF13191816DNFDNFDNF1618DNFDNF191816 Sergio Pérez16152016DNF1514DNF14DNFDNF1518DNF14 Jaar Onderstelen bande Enjin Renjaers123456789101112131415161718192021222324 Punte Plek * Seisoen is nog aan die gang.
Verwysings
Kategorie:Formule Een-vervaardigers