Pelargonium patulum is 'n klein struikie wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf die Sederberg tot by die Hottentots-Hollandberge en ooswaarts tot by die Langeberg by Swellendam, voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 22 977 km². Die plant is deel van die fynbos en blom in September.

Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Pelargonium patulum var. grandiflorum N.van Wyk Pelargonium patulum var. patulum Pelargonium patulum var. tenuilobum (Eckl. & Zeyh.) Harv.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

patulum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika