Die rambossie (Pelargonium papilionaceum) is 'n klein struikie wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, van Somerset Wes tot by Humansdorp, voor. Die plant is deel van die fynbos.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

papilionaceum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika