duimnael|links|Tan Son Nhat Internasionale Lughawe: inweeg-toonbanke duimnael|links|Die Tan Son Nhat Internasionale Lughawe - Ho Chi Minh Stad. Die Tan Son Nhat Internasionale Lughawe (Viëtnamees: Sân bay Quốc tế Tân Sơn Nhất) (IATA: SGN, ICAO: VVTS) is 'n groot lughawe naby Ho Chi Minh Stad, Viëtnam en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Viëtnam. Die lughawe is die grootste op die skiereiland van Viëtnam, en het in 2019 meer as 41 miljoen reisigers hanteer.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Ho Chi Minh-stad Kategorie:Lughawens in Viëtnam