Pelargonium laevigatum is 'n klein tot medium struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor. Dit kom onder andere in die Swartberge, Outeniekwaberge en berge in die Karoo voor.

Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Pelargonium laevigatum subsp. diversifolium (J.C.Wendl.) Schonken Pelargonium laevigatum subsp. laevigatum Pelargonium laevigatum subsp. oxyphyllum (DC.) Schonken

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

laevigatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika