Pelargonium ionidiflorum is 'n klein struikie wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap by Cradock, Somerset-Oos, Fort Beaufort en Grahamstad voor. Die plant is deel van die Albanie-ruigte.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
ionidiflorum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika