Fabian McCarthy (gebore 13 Mei 1977 in Vryburg, Noordwes) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse voetbalspeler.
McCarthy het vir Suid-Afrika by die Olimpiese Somerspele van 2000 meegeding.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense