Pelargonium desertorum is 'n klein, sukkulentagtige struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Richtersveld in die Rosyntjieberge voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 1557 km² en is deel van die Sukkulente Karoo.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
desertorum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika