Pelargonium dasyphyllum is 'n klein, sukkulentagtige struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, van Namakwaland tot by Clanwilliam, voor. Die spesie is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo en blom van Augustus tot Desember.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
dasyphyllum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika