Die wildepapawer (Papaver aculeatum) is 'n eenjarige plant wat deel van die Papaveraceae familie is. Die spesie is inheems aan Lesotho, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in al die provinsies voor. Die spesie blom van Oktober tot Januarie.

Die spesie het ook verskeie ander volksname: doringpapawer, geelpoppie, koringpapawer, koringroos, rooipapawer, rooipoppie en wildepoppie.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

aculeatum Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika