Die skopsuil (Otus senegalensis) is 'n klein uil inheems tot Sub-Sahara Afrika.

Identifikasie Die skopsuil het 'n unieke "prrrp" roep wat elke 5 sekondes herhaal word.

Verspreiding Die skopsuil kom wyd verspreid voor oor Suid-Afrika in savanne en bosveldgebiede. Verspreiding word verder aangetref noord vanaf Suid-Afrika tot in Angola, Zambië, die suide van die D.R. Kongo, Oos-Afrika en Ethiopië suid van die Sahara, tot in Wes-Afrika.

Bron African Scops Owl: Atlas of South-African Birds

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Kategorie:Uile