Anisodontea racemosa is 'n klein tot groot struik wat deel van die Malvaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap van Nieuwoudtville tot by Clanwilliam voor. Daar was drie bevolkings bekend maar een is reeds vernietig deur oorbeweiding; dit bly 'n bedreiging.
Die spesie blom van November tot Desember en is deel van die fynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
racemosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika