Die reuse-ooruil (Bubo lacteus) (ook bekend as Verreaux se ooruil) is 'n lid van die familie Strigidae en is die grootste uilspesie in Afrika. Hierdie uil word gereken as die wêreld se derde grootste uil, naas Blakiston se visuil en die Eurasiese ooruil.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Uile