Die 2021 Curriebeker Premierafdeling was ’n top rugbykompetisie wat van Junie tot September 2021 tussen die provinsiale spanne van Suid-Afrika beslis is. Dit was die 83ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Die Blou Bulle was die verdedigende kampioen. Hulle het die Natalse Haaie met 26–19 in die 2020–21 eindstryd in Pretoria verslaan.

Die eindstryd is op 11 September 2021 beslis met die Blou Bulle wat weer teen die Natalse Haaie in Pretoria gespeel het. Die Bulle het met 44–10 gewen en sodoende hulle 25ste titel ingepalm.

Spanne 2021 Curriebeker Premierafdelingspanne Span Borgskapnaam Tuisstadion Blou Bulle Vodacom Blou Bulle Loftus Versfeld Goue Leeus Xerox Goue Leeus Ellispark Westelike Provinsie DHL Westelike Provinsie Nuweland Vrystaat Cheetahs Toyota Vrystaat Cheetahs Vrystaatstadion Natalse Haaie Cell C Sharks Kings Park Pumas Pumas Mbombela-stadion Griekwas Tafel Lager Griekwas Griekwapark, Kimberley

Tabel

2021 Curriebekertabel[ bekyk] · [ wysig] · bespreekPosNaamSWGVPVPT+/−DVDTDBPVBPTabelpunte1Blou Bulle 12 7 3 2 334 260 +74 46 30 8 1 492Natalse Haaie 12 5 4 3 288 223 +65 38 26 7 1 403Griekwas 12 5 2 5 343 324 +19 39 44 6 2 354Westelike Provinsie 12 6 1 5 386 380 +6 46 49 7 2 355Pumas 12 4 4 4 274 256 +18 33 32 3 3 346Cheetahs 12 3 3 6 297 336 -39 39 41 7 2 287Leeus 12 2 3 7 270 413 -143 37 56 5 1 24

Tabelnotas Pos = Tabelposisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT) DV = Drieë vir DT = Drieë teen DBP = Driebonuspunt: toegeken aan 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. VBP = Verloorbonuspunt: toegeken aan die verloorspan indien hulle met 7 of minder punte verloor het. Pte = Alle tabelpunte versamel.

Wedstryde

Eindstryd

Verwysings

Kategorie:Sport in 2021 Kategorie:Curriebeker