Trevor Abrahams is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert Desember 2023 as die uitvoerende burgemeester van die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit in die Kaapse Wynlande dien. Hy het vir Katriena Robyn van die GOOD-Party opgevolg. Abrahams is 'n lid van die Demokratiese Alliansie. Verwysings
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Suid-Afrikaanse burgemeesters