Cory Edwards (gebore 21 Augustus 1968) is 'n Amerikaanse filmregisseur, draaiboekskrywer en stand-up komediant. Hy is veral bekend vir sy regie, mede-skryfwerk en stemoptrede in Hoodwinked (2005), en vir sy mede-skryfwerk en stemoptrede in die 2011-opvolg Hoodwinked Too! Hood vs. Evil. Hy is die ouer broer van draaiboekskrywer/regisseur Todd Edwards en filmvervaardiger Katie Hooten.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse akteurs Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Amerikaanse sangers