Die bloedhoutbos (Haematoxylum dinteri) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Namibië en kom in die suide voor.
Die boom se FSA-nommer is 213.6.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bron Plants of the World
dinteri Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Endemiese plante van Namibië