duimnael|Krater wat deur 'n atoombom gelaat is
Krater kan na een van die volgende verwys:
In Antieke Griekeland was 'n krater (κρᾱτήρ) 'n vat waarin wyn met water verdun is.
'n Krater is 'n ronde landskapsvorm en kan verskillende oorsake hê: Vulkaankrater, die uitmonding van 'n vulkaan; Slagkrater (of meteorietkrater), die oorblyfsel van die impak van 'n meteoriet; deur menslike invloed (byvoorbeeld bomkraters)