The Voice of the Violin is 'n Amerikaanse stilfilm uit 1909. Die film is geregisseer deur D.W. Griffith.The Voice of the ViolinRichard Schickel. D.W. Griffith: An American Life
Dit word bewaar van 'n papierafdruk in die Biblioteek van die VSA-kongres en 'n 35 mm-afdruk in die George Eastman Museum.The Voice of the Violin at silentera.com Arthur V. Johnson is 'n musikant wat 'n bestaan maak met vioolklasse. Hy en sy student Marion Leonard hou baie van mekaar, maar sy verwerp hom omdat hy te arm vir haar is. Hy besluit dan om by 'n kommunistiese groep aan te sluit en vir gelykheid van almal te veg. Dadelik trek hy 'n lot om die volgende bom in 'n ryk man se huis te plant. Met die komplot aan die gang, besef hy dat dit die tuiste van sy geliefde is, en hy probeer desperaat om te keer dat die bom ontplof.
Hoofrolspelers Arthur V. Johnson as Herr von Schmidt Marion Leonard as Helen Walker Frank Powell as Mr. Walker David Miles
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente