Die ramhorinkies (Diascia namaquensis) is 'n eenjarige plant wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap in die Richtersveld tot by Calvinia voor.

Die spesie staan ook as bokhorinkies bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

namaquensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika