Manulea virgata is 'n klein struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van die noordelike Sederberg tot by die Muishoekberg voor. Die spesie blom van Augustus tot Oktober.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
virgata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika