Manulea rubra is 'n meerjarige plant wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, suidwaarts van die Groot-Bergrivier tot noord van Hopefield en moontlik van Piketberg tot by Somerset-Wes en binnelands tot by die Paarl en Stellenbosch, voor. Die spesie blom in Mei.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
rubra Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika