Die Global Sumud-flottielje het bestaan uit 500 deelnemers op meer as 40 skepe van meer as 44 lande, wat dit die grootste burgerlik-geleide konvooi van sy soort in die geskiedenis gemaak het.

Deelnemers PersoonNotaGreta ThunbergSweedse aktivisAda ColauVoormalige burgermeester van BarcelonaMariana MortáguaPortugese Linkse Blok-parlementslidBruno GilgaAktivis van Brasilië (Movimento Revolucionário de Trabalhadores)Susan SarandonAktivis en aktrise van AmerikaMandla MandelaKleinseun van Nelson MandelaThiago AvilaAktivis van BrasiliëNadir Al-NuriAktivis van MaleisiëMuhammad Husein GazaIndonesiese YouTuber (waarnemer)

Verwysings

Kategorie:Vlote