Hennessy is 'n Franse konjakdistilleerdery gebaseer in Cognac, Frankryk.Cognac : Hennessy, plus de deux siècles d’histoire en 18 dates clés Jas Hennessy & Co. verkoop ongeveer 50 miljoen bottels per jaar wêreldwyd, wat dit die grootste produsent van konjak maak, wat meer as 40% van die wêreld se konjak, 'n variëteit brandewyn, lewer. Die maatskappy is in besit van Moët Hennessy, wat weer in besit is van LVMH (66%) en Diageo (34%).«Un mouvement stratégique imminent»: et si Diageo vendait enfin ses 34% de Moët Hennessy, ce «morceau» de LVMH?

Bemarking Onlangs het Hennessy probeer om die aantrekkingskrag van die drankie verder as sy tradisionele ouer verbruikersbasis te verbreed deur nuwe produkte soos "Pure White", "Hennessy Black" en "Fine de Cognac" bekend te stel en hulle dienooreenkomstig te bemark.Hennessy, un Royal Cognac

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Franse maatskappye