Rafnia diffusa is 'n klein struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap vanaf die Bokkeveldberge-eskarp suidwaarts tot by die Sederberg en die Sandveld in Malmesbury voor. Die plant 'n voorkomsgebied van 13 341 km² en daar is meer as 40 bevolkings bekend. Die spesie het baie van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing maar word tans nog nie bedreig nie.

Die spesie is deel van die fynbos.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

diffusa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika