Ponponpon is 'n liedjie deur die Japannese sangeres Kyary Pamyu Pamyu. Dit is vrygestel as die hoofsnit van haar mini-album Moshi Moshi Harajuku, en is later ingesluit op haar album Pamyu Pamyu Revolution. Die lirieke is geskryf deur Yasutaka Nakata. Die liedjie, wat die kawaii- en decora-kulture weerspieël, is op 20 Julie 2011 vrygestel en het vinnig 'n treffer geword. Nadat dit op iTunes vrygestel is, het die liedjie nommer 1 in Finland en nommer 4 in België bereik. As of 2012, the song sold over 1million digital downloads. Teen 2012 is die liedjie meer as 1 miljoen keer afgelaai. Teen 2024 het dit meer as 200 miljoen kyke op YouTube ontvang.
Verwysings
Kategorie:Japannese liedere