Glenda ook bekend as Snake Dancer is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1976 vrygestel is. Die film is deur Dirk de Villiers geregisseer en vervaardig deur Bevil Films (Dirk de Villiers).
Sinopsis
Die omstrede vermaaklikheidskunstenares Glenda Kemp is die hoofrolspeler in hierdie produksie. Geen verdere gegewens is beskikbaar nie.
Rolverdeling
Die rolverdeling is Glenda Kemp.
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente