Die Historiese slagveldroete in die noorde van KwaZulu-Natal verbind plekke en monumente wat van die grootste gevegte gedurende die Groot Trek en in die drie groot inheemse oorloë in die Suid-Afrikaanse geskiedenis – naamlik dié tussen die Zoeloes en die Boere, die Zoeloes en die Britte en die Boere en die Britte – herdenk. Hierdie toerismeroetes bestaan amptelik sedert 1990. Die vernaamste besoekpunte is:

Groot Trek Danskraal Slag van Bloedrivier Italeni (Slag van Italeni) Karel Landman se huis Ulundi UMgungundlovu Uys-gedenkteken

Anglo-Zoeloeoorlog Fort Amiel Fort Pearson Fort Pine Fort Tenedos Fugitive’s Drift Hlobane Holkrans Isandlwana (Slag van Isandlwana) Kambula Nkandlawoud Ntombe Eugène Bonaparte-monument (Napoléon Eugène Louis Bonaparte) Rorkesdrift (Slag van Rorke's Drift) Ulundi

Eerste Vryheidsoorlog Fort Amiel Fort Mistake Laingsnek (Slag van Laingsnek) Majuba O’Neill se huis Schuinshoogte

Tweede Vryheidsoorlog Beleg van Ladysmith Bloedrivierpoort Chieveley (militêre begraafplaas) Clouston tuin van herinnering Colenso Elandslaagte Fort Amiel Holkrans Lancaster Hill Mount Alice (militêre begraafplaas) Platrand (Slag van Platrand) Scheepersnek Slag van Tugela Heights Spioenkop (Slag van Spioenkop) Talana (Slag van Talana) Vaalkrans (Slag van Vaalkrans) Winston Churchill – die plek waar hy gevange geneem is

Bibliografie african-pride.co.uk/destinations/south-africa/kwazulu-natal/battlefields# battlefieldsroute.co.za Le Roux, Francette: Slagveldroete in Noord-Natal. In: Suid-Afrikaanse Panorama. Jaargang 35, nr. 4, Julie/ Augustus 1990. ISSN 0491-4783 https://www.southafrica.net/mw/en/travel/article/south-africa-s-most-famous-battle-sites

Kategorie:Monumente en gedenkwaardighede in Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal