duimnael Ernest Orlando Lawrence (8 Augustus 1901 – 27 Augustus 1958) was 'n Amerikaanse versnellerfisikus wat die Nobelprys vir Fisika in 1939 ontvang het vir sy uitvinding van die siklotron. Hy is bekend vir sy werk oor uraan-isotoopskeiding vir die Manhattan-projek, sowel as vir die stigting van die Lawrence Berkeley Nasionale Laboratorium en die Lawrence Livermore Nasionale Laboratorium.

Bronnelys

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1958 Kategorie:Manhattan-projek Kategorie:Amerikaanse akademici Kategorie:Amerikaanse fisici Kategorie:Nobelprys vir Fisika wenners