Berkheya coddii is 'n plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Mpumalanga by Barberton voor. Daar is vyf bevolkings bekend en die spesie se habitat word geoormerk vir die aanplant van denneplantasies. Die plant word as seldsaam beskou.

Nikkel Hierdie plant stoor hoë konsentrasies nikkel is sy weefsel en kan daardeur vir fitoremediëring en fito-ontginning gebruik word.Greipsson, S. (2011) Phytoremediation. Nature Education Knowledge 3(10):7

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

coddii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika