Agathosma barnesiae is 'n klein struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Witteberg tot by Rooiberg voor. Die plant is deel van die fynbos en het tans geen bedreigings nie.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
barnesiae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika