Berkheya chrysanthemoides is 'n plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Oorlogskloof-natuurreservaat by Nieuwoudtville voor. Die enigste bevolking is hier en die spesie word as krities seldsaam beskou.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

chrysanthemoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika