duimnael Gustav Noske (9 Julie 1868 – 30 November 1946) was 'n Duitse politikus van die Sosiaal-Demokratiese Party (SPD). Hy het tussen 1919 en 1920 as die eerste Minister van Verdediging (Reichswehrminister) van die Weimar Republiek gedien. Noske was bekend daarvoor dat hy die leër en paramilitêre magte gebruik het om die sosialistiese/kommunistiese opstande van 1919 te onderdruk.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Duitse politici Kategorie:Geboortes in 1868 Kategorie:Sterftes in 1946