+ Mato Grosso do Sul 130px|border 100px| Vlag van Mato Grosso do Sul Wapen van Mato Grosso do Sul 200px|Map of Brazil highlighting the state Sien ander Brasiliaanse state Land Hoofstad Campo Grande Grootste stad Campo Grande Oppervlakte 357 124,962 km² Bevolking - Totaal - Digtheid 2 297 981 (2006) 6,4 inw./km² Goewerneur Eduardo Riedel Visegoewerneur José Carlos Barbosa MOI (2005) 0,802 – hoog Tydsone UTC-4
Mato Grosso do Sul (uitgespreek as [ˈmatu ˈɡɾosu du ˈsuw]) is een van die 26 state van Brasilië. Die hoofstad en grootste stad is Campo Grande. Die staat, met die standaardafkorting MS, het 'n oppervlakte van ongeveer 357 146 vierkante km en is in die suide van die Sentraal-Wes-streek geleë. In 2017 het die staat 2 713 147 inwoners gehad.
Ligging Mato Grosso do Sul is in die suide van die land geleë en word deur die deelstate Minas Gerais en São Paulo in die ooste, Paraná in die suidooste, Mato Grosso in die noorde, en Goiás in die noordooste begrens. Mato Grosso do Sul grens ook aan die lande Paraguay en Bolivia in die suide en weste.
Demografie Etniese groepe Etniese groep Persent BevolkingWit51,10%1 179 000Bruin41,80%936 000 Swart5,30%122 000Ander1,70%39 000
Bronne