DniproДніпроДнепр 280px Ligging in Oekraïne Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Oblast 21px Dnipro-oblast Koördinate Stigting 1526 (amptelik,Руйнування імперських та радянських міфологем. Доведену істориками справжню дату заснування Дніпра офіційно внесли до Статуту міста — це 1526 рік. Dnipro City Council Stara Samar) Oppervlakte: - Totaal 405 vk km Hoogte bo seevlak 115 m Bevolking: - Totaal (2007) 1 040 000 - Bevolkingsdigtheid 2,968/vk km Tydsone UTC +2 - Somertyd UTC +3 Burgemeester Ivan Ianovych Kulichenko Amptelike Webwerf www.rada.dp.ua
Dnipro (Oekraïens: Дніпро, Russies: Днепр) is die derde grootste stad in Oekraïne, met 'n bevolking van naastenby een miljoen in 2015. Die stad dien as die administratiewe setel van die Dnipro-oblast.
Oorspronklik is die stad Dnipropetrofsk genoem. In 2015 het die Oekraïense parlement besluit om honderde plekname met betrekking tot die Sowjet-tydperk en Sowjet-Russiese kommuniste, wat by massamoorde in Oekraïne betrokke was, te wysig.Ukraine Today, 19 May 2016: Dnipropetrovsk renamed as Dnipro. Besoek op 19 Mei 2016
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Oekraïne